Print

BRONNELYS

Daar is heelwat Enneagram boeke via internet beskikbaar.

Hier is 'n paar van my gunsteling Enneagram boeke, onder andere David Daniels en Helen Palmer. Hulle is my leermeesters onder wie se leiding ek my professionele Enneagram opleiding voltooi het.

Hier volg web-adresse met meer inligting aangaande die Enneagram tipes, interessante onderhoud-opnames, asook datums van opkomende Enneagram werkswinkels.

WorldwideDavid Daniels, M.D. en Helen Palmer is die stigters van hierdie organisasie. Meer inligting aangaande hulle professionele opleidingsprogram, "the Enneagram Professional Training Program" kan op hierdie webblad gevind word.

 

international2Die IEA is 'n international organisasie wat Enneagram gemeenskappe regoor die wêreld ondersteun. Ek is 'n professionele lid van hierdie organisasie en ons is tans in die proses om 'n geaffilieerde organisasie in Suid-Afrika se stig.

 

comHelen Palmer het haar Enneagram studies in 1968 begin en sy word as toonaangewende leier gereken as dit by kennis, insig en ondervinding van die Enneagram kom. As professor in sielkunde het sy deurbraak gemaak met die verband wat sy tussen die nege Enneagram tipes en meditasie gemaak het. Helen Palmer is die mede-stigter van die ESNT en sy het vyf boeke geskryf wat topverkopers is.

 

dr-david-danielsDavid Daniels is 'n afgetrede kliniese professor in psigiatrie en gedragswetenskap aan die Standford Mediese Skool. Hy is 'n leier in die ontwikkeling van die Enneagram stelsel en die nege persoonlikheids tipes. David het 40 jaar ondervinding as psigiater in sy eie privaat praktyk. Vir 22 jaar is hy besig met onderrig van die Enneagram aan die Stanford Universiteit, sy gemeenskap in San Francisco, sowel as international opleidings programme. Hy is die mede-stigter van die "Enneagram Studies in the Narrative Tradition" (ESNT) en die "International Enneagram Association" (IEA), asook 'n vennoot in die Enneagram Professionele Opleidings Program (EPTP).

 

workPeter O'Hanrahan het 36 jjaar ondervinding as fasiliteerder van die Enneagram. Hy fasiliteer besigheidswerkswinkels in Amerika, Europa, China, Mexiko, Kanada en Suid-Afrika. Hy is 'n venoot in die Enneagram Studies in the Narrative Tradition " asook die "Enneagram Professional Training Program" met Helen Palmer en David Daniels, MD. Peter is ook 'n senior vennoot in The Enneagram in Business , saam met Ginger Lapid-Bogda, Phd.

 

The-Essential-EnneagramThe Essential Enneagram
By: David Daniels, M.D. and
Virginia Price, Ph.D

 

 

Understanding-Yourself-and-the-Others-in-Your-LifeThe Enneagram: Understanding
Yourself and the Others in Your Life
By: Helen Palmer

The-Enneagram-in-Love-and-WorkThe Enneagram in Love and Work

By: Helen Palmer

 

 

 

A-Christian-PerspectiveThe Enneagram: A Christian Perspective
By: Richard Rohr and Andreas Ebert

 

 

 

Experiencing-the-EnneagramExperiencing the Enneagram
By: Richard Rohr, Andreas Ebert and others

 

 

 

The-Wisdom-of-the-EnneagramThe Wisdom of the Enneagram
By: Don Richard Riso and Russ Hudson

 

 

 

Understanding-the-EnneagramUnderstanding the Enneagram
By: Don Richard Riso and Russ Hudson

 

 

 

The-Enneagram-Made-EasyThe Enneagram Made Easy
By: Renee Baron and Elizabeth Wagele

 

 

 

The-Enneagram-on-ParentingThe Enneagram on Parenting
By: Elizabeth Wagele

 

 

 

The-Career-within-youThe Career within you
By: Elizabeth Wagele and Ingrid Stabb

 

 

 

The-Enneagram-of-DeathThe Enneagram of Death
By: Elizabeth Wagele

 

 

 

Enneagram-SpiritualityEnneagram Spirituality
By: Suzanne Zeurcher

 

 

 

The-Spiritual-Dimension-of-the-EnneagramThe Spiritual Dimension of the Enneagram
By: Sandra Maitri

 

 

 

The-Enneagram-of-Passions-and-VirtuesThe Enneagram of Passions and Virtues
By: Sandra Maitri

 

 

 

In-die-hande-van-die-PottebakkerIn die hande van die Pottebakker
By: Willem Nicol

 

 

 

Gebed-van-die-hartGebed van die hart
By: Willem Nicol

 

 

 

 

UA-42405114-1